Welkom by DJS Boekwinkel. Die boekwinkel word bedryf op Hoƫrskool Zwartkops se terrein.

Opwindende nuus! Bestel en betaal jou skryfbehoefte- en handboek pakket vir 2020 voor 28 Okt '19 en staan 'n kans om 'n volle terugbetaling van 'n pakket te ontvang. Wenners word aangekondig op 29 Okt '19.

2020 BESTELLINGS NOU OOP! Webtuiste sluit 14 November 2019 vir verpakking. Uitdeeldag : 22 November 2019 (07h00-19h00)

MY TOWER LABEL PAKKET : Geen Label pakket mag gekanselleer word nadat dit bestel is nie. Sluitingsdatum is 28 Oktober 2019 en vir 2e bestellings 13 Desember 2019.

Boekwinkel ure :

Maandae: 07h00 - 14h00

Dinsdae: 07h00 - 14h00

Woensdae: 07h00 - 14h00

Donderdae: 07h00 - 14h00

Vrydae: 07h00 - 14h00

Telefonies beskikbaar tot 17h00 vir enige navrae.

Kontakbesonderhede

Telefoon
0837932831
Faks
0865131735
E-pos
djsboekwinkel@gmail.com
 
 

Bankbesonderhede

Rekeningnaam
D en J Stationers t/a DJS Boekwinkel
Rekeningnommer
411017527
Bank
Standard Bank
Takkode
01464500 - Castle Walk