Hoe plaas ek 'n bestelling?
1. Bestaande rekening houers, gebruik epos adres wat op stelsel ge registreer is om in te teken.
2. Druk "Wagwoord vergeet", volg die nodige stappe.
3. Maak seker dat die leerders se name en grade korek is vir 2027.
4. Druk "Plaas bestelling", kies leerder.
5. Druk "Kies items", kies die nodige items.
6. Druk "Kontroleer bestelling".
7. Druk "Gaan voort na betaaling".
8. Kies koerieraflewering of afhaal opsie.
Kan ek vir meer as een kind bestel?
Ja. Een epos adres, een rekening.
Hoe voeg ek ekstra items of reelings by 'n bestelling?
Bestellings kan slegs verander word indien boekwinkelrekening nog nie tenvolle vereffen is nie. Indien enige verdere navrae, kontak die betrokke boekwinkel.
Hoe kry ek my bestelling?
1.Koerieraflewering via a derde party koerier maatskappy. Die sporingsnommer sal eers beskikbaar wees sodra die bestelling verwerk is. Maak seker jou aflewerings adres is korek.
2. Afhaal by pakhuis in Heritage Hill Estate.
Hoe volg ek my bestelling op?
Gebruik die naspoorblad, of maak jou bestelling oop, om die jongste beskikbare aflewerings- of afhaalstatus te sien.